
Produksie- assistent (Tonnels)
- 🇿🇦 South Africa
- On-site
- 4 months ago
Produksie-assistent (Tonnelspan)
Ons is op soek na ʼn ervare en hoogs gemotiveerde Produksie-assistent om by die Babylonstoren-span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal saam met die tonnelspan werk om daaglikse onderhoudstake te verrig.Â
Vereistes:
· ʼn Voltooide Nasionale Senior Sertifikaatkwalifikasie (matriek/ graad 12).
· Ten minste twee jaar se praktiese ondervinding.
· Vermoë om gemaklik in ʼn span te werk en hoë standaarde te handhaaf.Â
· Uitstekende interpersoonlike vaardighede.
· Goeie kommunikasievaardighede (Afrikaans en Engels).Â
· Goed georganiseerd.Â
· Moet ʼn voorliefde vir inheemse plante en respek vir die natuur hê.Â
Verantwoordelikhede:Â
· Oes produkte.Â
· Plant, basiese onderhoud, oplei en snoei van gewasse.
· Spuit gewasse.
· Bestuur ’n trekker.
· Basiese onderhoud van tonnels.
Aansoeke kan via die aanlyn aansoekportaal ingedien word:https://babylonstoren.breezy.hr/
Produksie- assistent (Tonnels) · Babylonstoren