Technical
from 🇳🇱 Netherlands
Werk beskikbaar vir Tegnisie in Nederland. Besighede in die Konstruksie, Fabriek en Civil sektore
Â
Tegniese werks geleenthede beskikbaar in Nederland vir kandidate wat voldoen aan die volgende vereistes:
- Kandidaat moet verkieslik jonger wees as 29 jaar oud soos vereis word in Nederland vir hoogs bekwame tegnisie visas.
- Die kandidaat moet beskik oor ‘n tegniese kwalifikasie insluitende ‘n ambags toets.
- Ten minste 3 jaar werks ondervinding in ‘n tegniese rol he.
- Afrikaans vloeiend kan praat. Dit gee Nederlandse werkgewers die gemoedsrus dat die kandidaat vinnig Nederlands sal kan leer.
Â
Geintreseerde kandidate moet die volgende dokumente handig he vir applikasie:
- Volledige, breedvoerige CV
- Passpoort kopie
- Handel (Trade) sertifikaat
- Bestuurs lisensie
- Verwysings
Â
Die verwing proses, van aansoek tot jou aankoms in Nederland vat ongeveer 2 maande. Die volgende stappe is ‘n kort oorsig van die prosedure:
- Kandidaat aansoek
- Eerste oproep
- Tegniese onderhoud
- Hervestiging oproep
- Dokumentasie en Visa
- Aankoms in Nederland
Kandidate sal bygestaan word met elke stap op die pad.
Handel Sertifikaat
- Afrikaans sprekend
Kandidate moet Suid Afrikaans wees en bereid wees om oorsee te werk.
EERSTENS KONTRAK EN DAN PERMANENTE POSTE, hernubare werks visa 5 jaar tydperke
Hierdie pos is vir werk in Nederland.
Â